Wake-eiland

Wake-eiland
Wake Island (Engels)
(Vlag van Wake-eiland)
Ligging van die Wake-eiland in die Stille Oseaan
Ligging van die Wake-eiland in die Stille Oseaan
Kaart van die Wake-eiland
Kaart van die Wake-eiland
Amptelike taal Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
7.37 km2
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
0
0/km2
Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC: UTC -11

Wake-eiland (Engels: Wake Island) ook Wake-atol (Engels: Wake Atoll) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Mikronesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 7,37 km2. Die Wake-eiland lê noordoos van Australië, ten noorde van Nieu-Seeland, ten weste van Hawaii en ten noorde van die Cookeilande. Die eiland word van die Verenigde State van Amerika geadministreer en deur die Marshalleilande geëis, wat die naaste land is.[1]

  1. (en) Wake-eiland CIA World Factbook Geargiveer 31 Januarie 2019 op Wayback Machine

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne