Bengo-provinsie

Bengo-provinsie
Ligging van Bengo-provinsie in Angola
Oppervlakkte 33 016 vk km
Bevolking 450 000
Hoofstad Caxito

Bengo is 'n provinsie in die noord-weste van Angola met 'n bevolking van sowat 450 000 mense. Die hoofstad is Caxito.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne