Elf (vis)

Elf
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Pomatomus

Spesie:
P. saltatrix
Binomiale naam
Pomatomus saltatrix
(Linnaeus, 1766)

'n Elf (Pomatomus saltatrix) is 'n vis wat aan beide kante van die Atlantiese Oseaan voorkom. In Suider-Afrika kom die vis voor van Valsbaai tot by Mosambiek, asook by Madagaskar. Dit kom ook wyd voor by Oman, die Middellandse See, Nieu-Seeland, Australië en die Maleisiese skiereiland. In Engels staan die vis ook oor die algemeen bekend as elf maar in KwaZulu-Natal word die vis shad genoem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne