Ennead

R8R8R8
R8R8R8
R8R8R8
Die Ennead
in hiërogliewe

Die Ennead (Antieke Grieks: ἐννεάς, "versameling van nege") was in die Egiptiese mitologie ’n groep van nege gode wat in Heliopolis aanbid is. Hulle was Atoem; sy kinders, Sjoe en Tefnoet; hulle kinders, Geb en Noet; en hulle kinders, Osiris, Isis, Set en Nephthys.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne