Faust (Goethe)

Faust

SkrywerJohann Wolfgang von Goethe
VertalerArd Posthuma (Nederlands)
LandDuitsland
Genretreurspel uit die (voor-)romantiese stroming
Uitgewer
Uitgegee17901887

Faust is die titel van die belangrikste werk van die Duitse skrywer Johann Wolfgang von Goethe (1749–1832). Dit is die bekendste bewerking van die 16e-eeuse Faustlegende. Eintlik is die verhaal 'n tragedie wat uitgegee is in vier uitgawes:

  1. Die oer-Faust, geskryf in 1772–75 en verskyn postuum in 1887.
  2. Faust – fragment, voltooi in 1788 en verskyn in 1790.
  3. Faust – deel I, verskyn in 1808.
  4. Faust – deel II, verskyn in 1832.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne