Gelderland

Gelderland

Gelderland, Gelderlaand
Provinsie
Vlag van Gelderland
Vlag
Wapen van Gelderland
Wapen
Ligging van die provinsie Gelderland in Nederland
Ligging van die provinsie Gelderland in Nederland
Kaart van die provinsie Gelderland
Kaart van die provinsie Gelderland
Koördinate: 52°6′N 5°55′O / 52.100°N 5.917°O / 52.100; 5.917
LandVlag van Nederland Nederland
HoofstadArnhem
Grootste stadNijmegen
Regering
 • KommissarisJohn Berends (CDA)
Oppervlak
 • Totaal5 136 km2 (1 983 vk. myl)
 • Land4 960 km2 (1 920 vk. myl)
 • Water176 km2 (68 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal2 133 708
 • Digtheid430/km2 (1 100/vk. myl)
 1 Januarie 2023
TydsoneUTC+01:00 (MET)
 • SomertydUTC+02:00 (MEST)
Webwerfwww.gelderland.nl
Nasionaal Park Veluwezoom
Kootwijkerzand
Ryk van Nijmegen

Gelderland (Nedersaksies: Gelderlaand) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die ooste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 2 134 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 5 136 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 430 inwoners per km² land. Die hoofstad is Arnhem en die grootste stad is Nijmegen.

  1. 1,0 1,1 Statistieken provincie Gelderland, AlleCijfers

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne