Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Kaapse Wynland
Kaart van Suid-Afrika wat Kaapse Wynland in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC2
Plaaslike munisipaliteite Langeberg, Breedevallei, Drakenstein, Stellenbosch, Witzenberg
Hoofstad Worcester
Burgemeester Helena von Schlicht (DA)
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Oppervlakte 21 473 km²
Bevolking 787 490 (2011)
Die pad van Kaapstad na Stellenbosch

Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Boland-distriksmunisipaliteit)
is 'n distriksmunisipaliteit in die sentrale Wes-Kaap, wat die dorpe Wellington, Robertson, Ceres, Montagu, De Doorns, Worcester, Wolseley, Tulbagh, Bonnievale, Touwsrivier, Ashton, Franschhoek, Rawsonville, Stellenbosch, die Paarl en McGregor omvat.

Die setel van die munisipaliteit is in Worcester. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC2.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne