Maanmaand

’n Animasie van die Maan soos dit deur sy fases beweeg.

’n Maanmaand is ’n tydseenheid wat gebruik word om die tyd te meet tussen twee opeenvolgende samestande (van volmaan tot volmaan of van donkermaan tot donkermaan). Nes met ’n jaar die geval is, bestaan verskillende definisies, met die gevolg dat die presiese duur daarvan wissel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne