Otto Jespersen

Otto Jespersen
Otto Jespersen in 1915

Geboortenaam Jens Otto Harry Jespersen
Gebore 16 Julie 1860
Randers, Denemarke
Oorlede 30 April 1943 (op 82)
Roskilde, Denemarke
Blyplek Kopenhagen
Nasionaliteit Vlag van Denemarke Denemarke
Vakgebied Taalkunde
Bekend vir skepping van Novial

Otto Jespersen (16 Julie 1860 in Randers - 30 April 1943) was 'n Deense taalkundige.

Hy was van 1893 tot 1925 professor van die Engelse taal aan die Kopenhagen Universiteit.

Jespersen was baie geïnteresseer in hulptale, hij was eers voorstander van Esperanto en Ido en het later sy eie kunstaal Novial gemaak.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne