Troika

’n Troika, met die middelste perd se halstuig en boog duidelik sigbaar.

’n Troika (Russies: тройка; "drietal", "trio") is ’n tradisionele Russiese inspanmetode vir perde vooraan ’n rytuig of slee. Die naam word ook vir die voertuig self gebruik. Dit was ’n gunstelingtema vir skilders, digters en sangers – soos Nikolai Gogol in sy roman Dooie Siele.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne