Jodium

53 telluurjodiumxenon
Br

I

At
Algemeen
Naam, simbool, getal jodium, I, 53
Chemiese reeks halogene
Groep, periode, blok 17, 5, p
Voorkoms donker pers grys, glansend
Atoommassa 126.90447 (3) g/mol
Elektronkonfigurasie [Kr] 4d10 5s2 5p5
Elektrone per skil 2, 8, 18, 18, 7
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 4.933 g/cm³
Smeltpunt 386.85 K
(113.7 °C)
Kookpunt 457.4 K
(184.3 °C)
Kritieke punt 819 K, 11.7 MPa
Smeltingswarmte (I2) 15.52 kJ/mol
Verdampingswarmte (I2) 41.57 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) (I2) 54.44 J/(mol·K)
Dampdruk (rombies)
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 260 282 309 342 381 457
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur ortorombies
Oksidasietoestande ±1, 5, 7
(sterk suur oksied)
Elektronegatiwiteit 2.66 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 1008.4 kJ/mol
2de: 1845.9 kJ/mol
3de: 3180 kJ/mol
Atoomradius 140 pm
Atoomradius (ber.) 115 pm
Kovalente radius 133 pm
Van der Waals-radius 198 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking nie-magneties
Elektriese weerstand (0 °C) 1.3×107 Ω·m
Henry se konstante 3,3 [L/mol.atm] 4600 [K] [1]
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 0.449 W/(m·K)
Massamodulus 7.7 GPa
CAS-registernommer 7553-56-2
Vernaamste isotope
Isotope van Jodium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
127I 100% I is stabiel met 74 neutrone
129I sin 15.7×106j ß- 0.194 129Xe
131I sin 8.02070 d ß- 0.971 131Xe
Portaal Chemie

Jodium is ’n chemiese element met die simbool I en ’n atoomgetal van 53. Jodium, wat natuurlik voorkom, bestaan uit ’n enkele isotoop met 74 neutrone. Jodium is die halogeen met die laagste reaktiwiteit en is ook die elektropositiefste halogeen naas astaat. Die element kom egter nie in sy ongebinde vorm in die natuur voor nie. Soos al die ander halogene (groep VII-elemente) vorm jodium diatomiese molekules in sy suiwer vorm (I2).

Jodium en sy verbindings word hoofsaaklik vir medisinale redes, fotografie en in kleurstowwe gebruik. Jodium is hoogs oplosbaar in water en kom in seewater voor. Dit kan moontlik help om te verduidelik hoe dit gebeur het dat alle diere, en sommige plante, jodium in spoorhoeveelhede in hulle diëte vereis. Die hoë atoomgetal maak dit ’n relatief seldsame element. Die element is die swaarste noodsaaklike element wat deur lewende organismes gebruik word.

  1. Sander.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne