Llangefni

Llangefni
graafskap dorp
Amptelike naamLlangefni, LlangefniWysig
LandVerenigde KoninkrykWysig
Geleë in administratiewe eenheidLlangefniWysig
Historiese gebiedAngleseyWysig
Geografiese ligging53°15′22″N 4°18′50″WWysig
GesagLlangefni StadsraadWysig
PoskodeLL77Wysig
Amptelike webwerfhttp://llangefni.orgWysig
Ordnance Survey rooster-verwysingSH4675Wysig
Map

Llangefni (wat beteken "kerk aan die rivier Cefni")[1] is die hoofstad van die Anglesey County in Wallis[2] en bevat die hoofkantore van die Isle of Anglesey County Council. Die Verenigde Koninkryk se Sensus 2011 het Llangefni se bevolking as 5 116 mense aangeteken, wat dit die tweede grootste nedersetting in Anglesey maak. Die gemeenskap sluit die dorpie Rhosmeirch in.

Llangefni Stadsaal
  1. Mills, A. D. (2003). A Dictionary of British Place-Names. Oxford: Oxford University Press. ISBN 9780198527589.
  2. Davies, John; Jenkins, Nigel; Baines, Menna; Llynch, Peredur (2008). The Welsh Academy Encyclopaedia of Wales. Cardiff: University of Wales Press. p. 494. ISBN 978-0-7083-1953-6.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne