Upington

Upington
Dorp
Lugfoto van Upington se sentrale sakekern
Lugfoto van Upington se sentrale sakekern
Upington is in Noord-Kaap
Upington
Upington
 Upington se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°27′22″S 21°14′7″O / 28.45611°S 21.23528°O / -28.45611; 21.23528
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikZF Mgcawu
MunisipaliteitDawid Kruiper
Stigting1873[1]
Regering
Hoogte
835 m (2 740 ft)
Bevolking
 (2011)[3]
 • Totaal74 834
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense10.1%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense62.6%
 • Swart mense25.6%
 • Ander1.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 85.5%
 • Xhosa 6.1%
 • Tswana 3.2%
 • Engels 2.1%
 • Ander 3.1%
Poskode (strate)
8800
Skakelkode054
Webwerfwww.kharahais.gov.za
www.greenkalahari.co.za

Upington is 'n belangrike dorp geleë op die oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Nelson Mandela-rylaan in Upington se sentrale sakekern (2016).
  1. "greenkalahari.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2010. Besoek op 21 April 2016.
  2. Khara Hais webblad
  3. 3,0 3,1 3,2 Som van die hoofplekke Upington en Paballelo tydens Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne