Kosovo

Republiek Kosovo
Republika e Kosovës (Albanees)
Република Косово (Serwies)
Republika Kosovo
Vlag van Kosovo Wapen van Kosovo
Vlag Wapen
Volkslied: Europa[1]
Ligging van Kosovo
Hoofstad Pristina

42°40′N 21°10′O / 42.667°N 21.167°O / 42.667; 21.167

Grootste stad Pristina
Amptelike tale Albanees en Serwies
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike republiek
Vjosa Osmani
Albin Kurti
Onafhanklikheid
Vorming
• Vilayet Kosovo
• Outonome provinsie
• Republiek Kosovo
• UNSCR 1244
• VN-administrasie
• Onafhanklikheid
• Huidige grondwet
• Volle soewereiniteit
• Brussel-ooreenkoms


1877
31 Januarie 1946
2 Julie 1990
10 Junie 1999
Junie 1999
17 Februarie 2008
15 Junie 2008
10 September 2012
19 April 2013
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
10 887 km2  (171ste)
4 203 myl2
1,0[2]
Bevolking
 - 2020-skatting
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
1 873 160[3] (152ste)
1 739 825
159 / km2
411,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2021-skatting

$21,570 miljard[4]
$11 888[4]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2021-skatting

$8,624 miljard[4]
$4 753[4]

MOI (2016) 0,742[5] ([[Lys van lande volgens Menslike Ontwikkelingsindeks|]])  –  hoog
Gini (2017) 29[6](121ste) –  laag
Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
MET (UTC+1)
MEST (UTC+2)
Internet-TLD
Skakelkode +383

Kosovo (Albanees: Kosova, [kɔˈsɔva] of Kosovë, [kɔˈsɔvə]; Serwies: Косово, [kôsoʋo]), amptelik die Republiek Kosovo (Albanees: Republika e Kosovës; Serwies: Република Косово, Republika Kosovo), is ’n politieke omstrede entiteit op die Balkanskiereiland wat homself op 17 Februarie 2008 eensydig onafhanklik verklaar het van Serwië. Dit is voorheen bestuur deur die VN-missie Unmik. De jure is Kosovo ’n outonome provinsie van Serwië en sy onafhanklikheid word nog nie heeltemal deur die internasionale gemeenskap erken nie. Die Republiek Kosovo word tans deur 97 lande erken.[7][8]

Kaart van Kosovo

Kosovo het 'n bevolking van sowat twee miljoen, waarvan ongeveer 92% etniese Albanese is.[9] Dit grens aan Montenegro, Serwië, Noord-Masedonië en Albanië. Die hoofstad en grootste stad is Pristina met 'n bevolking van sowat 200 000, wat as die ekonomiese en kulturele sentrum dien.

  1. (en) "Assembly approves Kosovo anthem", b92.net, 11 Junie 2008. Besoek op 27 Julie 2014.
  2. (en) "Water percentage in Kosovo (Facts about Kosovo; 2011 Agriculture Statistics)". Kosovo Agency of Statistics, KAS. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 November 2019. Besoek op 9 April 2016.
  3. (en) "Kosovo population (2019) live – Countrymeters".
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) "Kosovo". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2020. Besoek op 5 April 2021.
  5. (en) "Kosovo Human Development Report 2016" (PDF). Ministry for Foreign Affairs of Finland. 2016. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2016. Besoek op 3 Junie 2020.
  6. (en) "Gini Index". Wêreldbank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2019. Besoek op 3 Junie 2020.
  7. (en) https://www.telegraf.rs/english/3124720-this-is-the-official-note-confirming-withdrawal-of-kosovo-recognition-by-the-republic-of-nauru
  8. (en) https://www.ghanaweb.com/GhanaHomePage/NewsArchive/Ghana-withdraws-recognition-of-Kosovo-as-independent-state-798367 Geargiveer 22 Desember 2019 op Wayback Machine
  9. (sq) Indikatorë demografik Geargiveer 16 Oktober 2011 op Wayback Machine

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne