Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994


Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings
Suid-Afrika se nuwe nasionale vlag is op 15 Maart 1994, enkele dae voor die verkiesing, onthul

Die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994 het tussen 27 April en 29 April 1994 plaasgevind. Dit was die eerste veelrassige algemene verkiesing in Suid-Afrika. Die uitslag was oorweldigend in die guns van die African National Congress van dr. Nelson Mandela en maak 'n einde aan die sogenaamde Apartheidsregering wat sedert 1948 aan bewind was.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne