Polokwane

Polokwane

Pietersburg
Stad
'n Uitsig oor Polokwane
'n Uitsig oor Polokwane
Byname: 
Stad van sterre
Leuse(s): 
'Natuurlik progressief'
Polokwane is in Limpopo
Polokwane
Polokwane
 Polokwane se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°54′S 29°27′O / 23.900°S 29.450°O / -23.900; 29.450Koördinate: 23°54′S 29°27′O / 23.900°S 29.450°O / -23.900; 29.450
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikCapricorn
MunisipaliteitPolokwane
Stigting1886
Regering
 • BurgemeesterThembi Nkadimeng [1] (ANC)
Oppervlak
 • Totaal106,84 km2 (41,25 vk. myl)
Hoogte
1 312 m (4 304 ft)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal130 028
 • Digtheid1 217/km2 (3 150/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense18,2%
 • Indiërs/Asiërs3,1%
 • Bruin mense3,7%
 • Swart mense74,4%
 • Ander0,5%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho45,9%
 • Afrikaans19,8%
 • Engels10,3%
 • Venda6,7%
 • Ander17,3%
Poskode (strate)
0699
Poskode (posbusse)
0700
Skakelkode015

Polokwane (voorheen Pietersburg) is die hoofstad van die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika, sowat 300 km noord van die Witwatersrand en 200 km suid van Zimbabwe, met sowat 150 000 inwoners. Voor 2003 was die Afrikaanse naam die amptelike naam, maar sedertdien is die Pedi-naam, Polokwane, die amptelike naam. Die naam word egter nie deur die Nederlandse Taalunie erken nie, dus is die amptelike Nederlandse naam steeds Pietersburg.[3]

Polokwane staan lank reeds bekend as die handel- en nywerheidsentrum van die noorde en trek voordeel uit 'n hoogsontwikkelde spoornetwerk en uitstekende padverbindings.

  1. Polokwane | The Heart of the Limpopo Province
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Polokwane". Sensus 2011.
  3. (nl) Nederlandse naam vir Polokwane bly Pietersburg Nederlandse Taalunie, geraadpleeg op 13 Mei 2013

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne